Marlee Matlin

Marlee Matlin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Matlin kry haar ster op die Hollywood Walk of Fame, 2009.

Geboortenaam Marlee Beth Matlin
Geboorte 24 Augustus 1965 (1965-08-24)
Morton Grove, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1986-tans

Marlee Beth Matlin (gebore op 24 Augustus 1965) is ’n Amerikaanse aktrise. Sy het die Oscar vir beste aktrise in 1986 gewen vir haar spel in Children of a Lesser God – sy is beide die enigste dowe akteur wat dit nog reggekry het, asook die jongste tot dusver (sy was 21 jaar oud).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search